Belangrike Datums

Graag wil die Kommissie van die Algemene Diakensvergadering die volgende belangrike datums vir 2006 onder u aandag bring:

Spesiale Deurkollektes:

26 Februarie 2006 Kindersorg
28 Mei 2006 Gesinsorg
17 September 2006 - Bejaardesorg
19 November 2006 - Algemene Diakonale Fonds
25 Desember 2006 - Beeld se Kinderfonds

2006 - Jaartema: Verarming van ons Lidmate:

4 Maart 2006 Nasionale beraad oor blanke Armoede – diakens en die NHSV
4 Maart 2006 Bekendstelling van die pakket: Die diaken en armoede tydens die beraad