Hier kan u as Diaken meer te wete kom oor die Diensorgane waarby die Diakonie betrokke is:
Bejaardesorg
Laai die verslag wat u vir u Ringsdiakensvergadering in 2008
moet gebruik af in:
.doc
| .pdf
formaat.
Kontakinligting vir die:
| Sentrale Kantoor | ||
| Tehuise en Dienssentrums van | ||
| Ons Tuis en | ||
| Monument- tehuise | ||
kan hier gekry word.
Kindersorg
Laai die verslag wat u vir u Ringsdiakensvergadering in 2008
moet gebruik af in:
.doc
| .pdf
formaat.
Kliek hier vir 'n verslag rakende transkulturele versorging van kinders.
Die ADV is baie betrokke by TOIBO. Kliek hier of gaan na "Projekte" vir meer inligting oor Projek Bartimeus.
TOIBO se verslag vir die Ringsdiakensvergadering vir 2008
is ook nou beskikbaar.
.doc | .pdf
formaat.
U kan ook die TOIBO se webblad besoek by www.toibo.org.za.
Vir meer inligting oor die Diakonale Pleegsorg Stelsel kan u die volgende pdf dokument aflaai / oopmaak. Dit gee 'n volledige oorsig van die DPS Stelsel.
Ondersteuningsraad
Laai die verslag wat u vir u Ringsdiakensvergadering vir 2008
moet gebruik af in:
.doc | .pdf
formaat.
Kliek hier vir meer inligting rakende die kantore van die O/R en hul kontak inligting, asook 'n lys van die personneel by elke kantoor.
Wat kan u binnekort nog hier sien: