Welkom by die webtuiste van die diakens en dienswerkers van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.

Die Visie van die diakens van die Nederduitsch Hervormde Kerk:

Is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld!

Die missie:

Om werklik diakens vir Christus te wees deur in ons lewenswandel te fokus op:
• Viering • Gemeenskap • Diens • Getuienis

Nuwe Inligting

Nuwe Inligting

Stem Blok

Geen stemgroep huidiglik geaktiveer nie.

Geen stemblok geaktiveer nie
Daarom wil die diakens van die NHK as deel van die gemeenskap van die gelowiges ons geloof in Jesus Christus in woord en lied vier, mense in materieële en geestelike nood ondersteun en van die verlossing in Christus getuig.

Om werklik diakens vir Christus te wees sal ons deurgaans die volgende waardes handhaaf:

• Nederigheid in ons lewe voor God
• Nugterheid in ons omgang met die Woord
• Menslikheid in ons verhoudings met mekaar en met ander mense
• Diensbaarheid wat aangedryf word deur die liefde van Christus aan alle mense in nood

Dit wil ons nastreef deur:

• Gehoorsame uitlewing van wat God in sy Woord van ons vra
• Entoesiastiese uitdra van die evangelie deur ons Diens van Barmhartigheid
• Visioenêre leierskap op die terrein van die diakonaat
• Liefdevolle ondersteuning van alle mense in nood
• Op die uniekheid van Jesus Christus as die Groot Barmhartige te bly fokus in alles wat ons aanpak, sê of doen.

Gebruiker:   Administrasie:

Argief
argief

Kalender
Nuwe kalender

Forum
Forum

 

Algemeen
Administrasie algemeen

 

Stemming
Administrasie stem

U is besoeker nr:
Beste met IE 5.0 en hoër en in 1024 x 768 pixels
Kopiereg ©2005 - ADV - Ned. Herv. Kerk van Afrika
Ontwikkeling en Instandhouding deur Diak D de Beer
Oorspronklike grafika deur Dr Wian Kloppers

<<   Mei 2008   >>
So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
    
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 35 gebeurtenisse