Navorsing
Hierdie artikels is daarop ingestel om akademiese navorsing in die diakonaat te stimuleer. Hierdie artikels is meer bedoel vir die navorser. Dit behoort die skaal tussen die praktyk van die diakonaat en die teorie van die diakonaat te balanseer.
Die Diaken en Kinderregte, Mishandeling en Verwaarlosing:
Diakens is soms die enigste kontak wat baie kinders met die kerk het. Daarom is dit belangrik dat elke diakens sal besef dat hierdie kinders, net soos die insameling van offergawes, ook hulle verantwoordelikheid is.
Die volgende inligting kan tydens ‘n diakensvergadering gebruik word om ‘n bespreking te stimuleer oor die diaken en die kind...
- .DOC | .PDF formaatKinder-depressie en selfmoord:
Die afgelope jare blyk dit vanuit die dienswerk van Die Ondersteuningsraad asook dié van die Direksie van die Kinderhuise dat depressie onder kinders 'n sterk stygende tendens toon. Verder is depressie een van die groot bydraende faktore tot kinder-selfmoord. Uit die 8,000 Suid-Afrikaners wat jaarliks selfmoord pleeg, is 270 daarvan kinders waarvan...
- .DOC | .PDF formaat‘n Poging om ‘n Teologie van Hoop daar te stel in ‘n tyd waar HIV/VIGS hoogty vier in die gemeenskap:
Die diakens van die NHK, saam met ander regerings en ander nie-regerings en godsdiensorganisasies van ons land, besef dat dit dringend noodsaaklik geword het om ons stilswye oor die HIV/VIGS pandemie sou gou as moontlik te beëindig. Hierdie siekte dreig nie net...
- .DOC | .PDF formaatDie doel van hierdie nuwe proses van verslagdoening moet wees om, los van die staatsubsidies, ‘n diakonale versorgingsmodel te probeer ontwerp. Die diakonale versorging moet sover moontlik afgewentel word na die vlak van die plaaslike gemeente...
- .DOC | .PDF formaat