Nuwe Inligting

Hieronder alles wat nuut en / of belangrik is om van kennis te dra.

2008-05-06
Kinderbeskermingsmaand:

Nuwe projek nl. Kinderbeskerminsmaand is bygevoeg onder projekte. Laai ook blokraaisel templaat en vrae hier af.

Lees meer..


2008-03-20
ADV Forum:

Besoek die forum aan die onderkant van die tuisblad (In die Gebruiker blok) en registreer om deel te neem


2007-10-11
RDV Handleiding:

Handleiding / Kontrolelys wat kan help met RDV beplanning is bygevoeg.

Kry dit hier...


2007-09-21
Omsendskrywes:

Die omsendskrywes is op datum gebring

Lees meer...


2007-07-13
ADV Terugvoer:

Registreer by die ADV se forum en deel u opinie oor die afgelope 4de Algemene Diakensvergadering

Deel u opinie...


2007-06-18
4de ADV:

Baie geluk aan die nuwe Kommissie met hul verkiesing!!
Meer inligting rondom die 4de ADV sal binnekort verskyn

Webbladredakteur


2006-08-16
Teologie van Hoop vs HIV/Vigs:

Die diakens van die NHK, saam met ander regerings en ander nie-regerings en godsdiensorganisasies...

Lees meer...


2006-08-16
Kinder-depressie en selfmoord:

Uit die 8,000 Suid-Afrikaners wat jaarliks selfmoord pleeg, is 270 daarvan kinders...

Lees meer...


2006-08-16
Diaken en kinderregte:

Diakens is soms die enigste kontak wat baie kinders met die kerk het. Daarom is dit belangrik...

Lees meer...


2006-05-16
Diakonale Versorgingsmodel:

Nuwe materiaal nl 'n Deelnemende Diakonale Versorgingsmodel is bygevoeg onder 'Navorsing'

Lees meer...


Historiese inskrywings

2008-03-01
Diensorgane: Verslae 2008:

Die verskillende Diensorgane se verslae vir 2008 kan gevind word onder Diakonale Diensorgane


2007-10-30
Nuwe kalender inskrywings:

Spesiale deurkollekte datums vir 2008 is bygevoeg tot die kalender.

Lees meer...


2007-09-22
Wyksverslag vir Diakens:

Die diaken se wyksverslag vir die 2007 verslagjaar is nou beskikbaar.

Laai hier af...


2007-02-20
Belangrik !!:

Verslae van die Diakonale Diensorgane is nou beskikbaar.

Laai dit hier af.


2007-01-16
Belangrik !!:

Geen samevattende verslae vir RDV's. Maak gebruik van die rekenaarprogram. Sien nuutste ADV kommunikasie.

Kontak Dr Coetzer vir meer inligting / hulp.


2006-11-01
Wyksverslag vir Diaken:

'n Nuwer weergawe van die diaken se wyksverslag vir die 2006 verslagjaar is nou beskikbaar.

Laai hier af...


2006-10-28
Wyksverslag vir Diaken:

Die diaken se wyksverslag vir die 2006 verslagjaar is nou beskikbaar.

Laai hier af...


2006-05-15
Nuwe link op Hoofblad:

Daar is 'n nuwe link onder op Hoofblad nl 'Argief' bygevoeg om verouderde maar belangrike inligting te stoor.


2006-03-21
Nuwe menu item:

U sal merk daar is 'n nuwe menu item nl Kalender'.

Lees meer...


2006-03-01
Verslae ontvang van Bejaardes en TOIBO:

"Ek weet as u hierdie e-pos lees gaan jou heel eerste reaksie wees..."

Kliek hier vir meer inligting.


2006-03-01
Swellendam Werkswinkel:

Tydens die ringsdiakensvergadering van die Ring van Swellendam aan die einde van 2005, het dit ...

Lees meer


2006-02-25
Geloofsbriewe:

Die geloofsbrief vir die RDV, asook uitnodigingsbriewe vir NHSV en Predikante, nou beskikbaar.

Kliek hier vir meer inligting


2006-02-25
Handleidings:

Verskeie nuwe dokumente is bygevoeg by Handleidings onder Opleiding & Ontwikkeling.

Lees meer


2006-02-25
Nuwe menu item:

U sal merk daar is 'n nuwe menu item nl 'Navorsing'.

Lees meer...


2006-02-18
NHSV verslag aan RDV's:

Indien u nog nie die NHSV se jaarverslag ontvang het nie, kliek hier vir meer inligting.


2006-02-16
Kindersorg Sondag:

Onthou dat Sondag, 26 Februarie 2006, Kindersorg Sondag op die ADV se almanak is.


2006-02-16
Transkulturele versorging:

'n Verslag rakende transkulturele versorging is bygevoeg by Kindersorg.

Lees meer...


2006-02-16
Verslag oor Kindersorg:

Laai die verslag oor Kindersorg wat u vir u Ringsdiakensvergadering moet gebruik af in:

.doc | .pdf formaat.


2006-02-13
Nuwe menu item:

U sal merk daar is 'n nuwe menu item nl 'Skakels'.

Lees meer...


2006-02-10
Verslag van die Ondersteuningsraad:

Laai die verslag van die Ondersteuningsraad wat u vir u Ringsdiakensvergadering moet gebruik af in:

.doc | .pdf formaat.


2006-02-10
Belangrike Datums 2006:

Graag wil die Kommissie van die Algemene Diakensvergadering die volgende belangrike datums vir 2006 onder u aandag bring.

Lees meer...


2006-02-08
Verslagvorms aan RDV:

Die verslag van die diakensvergadering aan die Ringsdiakensvergadering is nou beskikbaar.

Lees meer...


2006-02-08
Verslagvorms 2005:

Die verslag van die diaken aan die Diakensvergadering, asook die samevattende verslag van die dagbestuur/DDK aan die diakensvergadering is nou beskikbaar.

Lees meer...


2006-02-08
Toerustingspakket:

Hierdie pakket was so gewild dat alle CD's uitverkoop is. Laai gerus die pakket en die ekstra module oor kommunikasie hier af


2006-02-08
Toerusting:

Indien u leiding soek met die toerustingsmateriaal, kontak gerus vir Dr Coetzer by:

012 322 8885 (kantoor)
072 397 9593 (selfoon)


2006-02-08
Proforma Agenda:

Vir 'n voorbeeld van ‘n agenda wat die diakensvergadering kan gebruik om die diens van barmhartigheid in die gemeente en die werkgroepe kan u dit aflaai in:

  1. doc formaat
  2. pdf formaat