Opleiding & Ontwikkeling
Geagte Diaken, Hieronder verskeie toerusting modules, handleidings, vergadering dokumente en prosedures om u by te staan om u werk as diaken makliker te maak. Hier is self 'n afrikaanse Bybel applikasie wat u kan installeer. Hou gerus hierdie blad ingedagte en kom loer gedurig in. Soos ons vir u meer inligting het sal ons dit plaas.
Toerusting | Handleidings | Vergaderings | Die Bybel
Huisbesoek Handleiding:
Hier kan u 'n hulpmiddel kry om u by te staan met u daaglikse huisbesoeke
- .DOC | .PDF FormaatDiakenkategese:
As ons weet wat ‘n diaken is sal ons eers in staat wees om te weet wat hy moet doen. Dit is nie net belangrik om te weet wat jy moet doen nie, maar ook waarom jy dit moet doen...
- .DOC | .PDF FormaatHandleiding oor die Diakonale versorgingsmodel vir 'n voornemende dienswerker:
Hierdie dokument is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike gesprek wat met ‘n voornemende dienswerker/diaken gevolg kan word. Die bedoeling van...
- .DOC | .PDF FormaatHandboek vir diakens:
Hierdie is ‘n baie belangrike handleiding - dit gaan oor die verskillende wyses waarop diakens die verskillende kategorie lidmate moet hanteer...
- .DOC | .PDF Formaat