Opleiding & Ontwikkeling
Geagte Diaken, Hieronder verskeie toerusting modules, handleidings, vergadering dokumente en prosedures om u by te staan om u werk as diaken makliker te maak. Hier is self 'n afrikaanse Bybel applikasie wat u kan installeer. Hou gerus hierdie blad ingedagte en kom loer gedurig in. Soos ons vir u meer inligting het sal ons dit plaas.
Toerusting | Handleidings | Vergaderings | Die Bybel
Toerusting Modules:
'n Deelnemende Diakonale Versorgingsmodel:
- Hoofstuk 1: Enkele basisteoretiese aspekte vertrekpunte - .DOC | .PDF formaat
- Hoofstuk 2: Enkele basisteoretiese aspekte vervolg - .DOC | .PDF formaat
- Hoofstuk 3: Funksionering van diensgroepe binne dié raamwerk - .DOC | .PDF formaat
- Hoofstuk 4: Verkiesing van diakens binne dié raamwerk - .DOC | .PDF formaat
- Hoofstuk 5: Samestelling van die Diakensvergadering volgens Ord 3 (3.2) - .DOC | .PDF formaat
- Hoofstuk 6: Voogdyskap van die pastor ten opsigte van die diakonaat - .DOC | .PDF formaat