Projek Bartimeus:

Projek Bartimeus is ‘n inisiatief van die diakens van die ring van Bronkhorstspruit waarin hulle poog om die finalejaarkatkisante van die Kerk te betrek by die diens van barmhartigheid.
Die oogmerk van die projek is tweeledig:

Om spreekwoordelik die hand vas te hou van ‘n dowe, blinde, hardhorende of serebraalgestremde kind of ‘n kind wat aan epilepsie ly, of een met ‘n ernstige leerprobleem, sal vir die finalejaarkatkisante ‘n ongelooflike ervaring wees.

Wil u nie as diakens, in samewerking met die predikant en die kategesehoof, betrokke raak by projek Bartimeus nie? Volg bostaande skakel om uit te vind hoe u betrokke kan raak.

Lees die volgende dokument vir meer inligting:
- .doc formaat
- .pdf formaat