Skakels

Hieronder 'n lys van skakels na ander blaaie van die Nederduitsch Hervormde Kerk , skakels na Diakonale Diensorgane, asook ander skakels wat betrekking het op die werksaamhede van die diakensamp.

Indien u dalk kennis dra van 'n skakel wat u voel hier gelys kan word, kontak gerus die sekretaris van die ADV.

Diakonale Diensorgane
NHSV:Nederduitsch Hervormde Sustersvereniging.

Die NHSV verrig sy werk as diakonale diensorgaan ooreenkomstig die bepalings van die Kerkorde van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en volgens die NHSV Konstitusie.
Ondersteuningsraad:As diakonale diensstruktuur van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, verrig die Ondersteuningsraad professionele dienste wat primêr fokus op die gesin, die gesinslewe, en kinderversorging.
TOIBO:Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys.

Die doel van die Instituut is om fondse in te samel om die kleinerwordende staatsubsidie wat die skole ontvang dmv 'n maandelikse subsidie aan te vul en vir spesifieke projekte om gestremde leerders
 
Nederduitsch Hervormde Kerk
NHK webblad:Webblad van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.
To Care:to care is exactly as the name says an organization that cares! The organization comprises of five parts that render a number of services to people all over South-Africa. to care functions as a service delivery and a fundraising agent for the five subgrou