Vloedskade: Gemeente Outeniqua:

Indien enige iemand graag wil ondersteun, is u welkom om bydraes te maak aan die ADV se rampfonds om hierdie boere by te staan met die herstel van hul skade.

Tjeks kan uitgemaak word aan die "Raad van Finansies" met die volgende verwysing - 16RAMP. Vir verdere inligting asook elektroniese oorbetalings kontak Dr. Wilhelm Coetzer per e-pos by sekretaris@nhk-adv.org.za of telefonies by 012 322 8885.

Die gebied is nog nie amptelik as ramp gebied verklaar nie. As dit gebeur help die landbank en versekering die boere gedeeltelik.

Hieronder 'n opsomming van gemeente en gemeentelede se skade:
Skade Waarde
Boer
5 Ha Drywe stokke , plus bogrond 650,000.00
Boer Damme gebreuk , oes skade 1,800,000.00
Boer Aartapel oes 400,000.00
Boer Damme gebreuk 50,000.00
Gemeente lid

Huis erg beskadig vloed.
Huishuur oor 6 maande/ R4400.00 pm

500,000.00
Gemeente lid 2x Karavane 50,000.00
Gemeente lid 1x Karavaan 25,000.00
Gemeente lid Voertuig Waterskade 70,000.00
Voedsel Nood Knysna 20,000.00
Gemeente Outeniqua

Basaar,Offergawes,Deurkollekte p/m

20,000.00
Gemeente Outeniqua

Terrein Vloedskade ( wat dit sal kos om skade te herstel en te verbeter om weer so ‘n probleem te voorkom , duurste kwatasie was 210000-00)

70,000.00
TOTAAL: 3,655,000.00

NOTA: