Verslagvorms

Hieronder kan u die nuutste verslae vir die 2007 verslagjaar aflaai asook ander verslae en vorms wat u kan gebruik in die uitvoering van die diakonale werksaamhede in u gemeente.

Kyk net onder die verskillende hoofde.

DIAKENSVERGADERING:

RINGSDIAKENVERGADERING:

Wyksverslae moet deur middel van die pakket ingevoer word en die tekslêer moet versend word aan die Ringsdiakensvergadering. Ringsdiakensvergaderinge kan die data van gemeentes opsom tot ringsvlak

ALGEMENE DIAKENSVERGADERING:

Tekslêer moet versend word aan die Algemene Diakensvergadering nadat die Ringsdiakensvergadering die data goedgekeur het.

ANDER VERSLAE EN VORMS: